Kalmeer jou maag vinnig en effektief
Geniet die gemak van goeie spysvertering
Kry verligting van krampe, spasmas en pyn wat deur prikkelbare derm sindroom veroorsaak word
Geniet jou reis met minder bekommernis oor karsiek of seesiek raak
- Verminder naarheid as gevolg van chemoterapie
- Geniet die gemak van goeie spysvertering
- Verlig naarheid gekoppel aan skeelhoofpyn (migraines)
Onlangse Navorsing
Gemmer as hulpmiddel vir diegene wat aan skeelhoofpyne ly
Kliniese navorsing het die effek van gemmer pille vergelyk met ‘n pynstiller wat algemeen vir skeelhoofpyne voorgeskryf word. Die bevindinge was:
- Deelnemers het binne twee ure na toediening beduidende verligting ervaar.
- Deelnemers was ‘n maand later tevrede met die impak van die behandeling en bereid om daarmee voort te gaan soos simptomaties benodig.
- Gemmer het statisties goed vergelyk met die chemiese pynstiller, met die onderskeid dat gemmer beduidend minder newe-effekte gehad het.
Gemmer en goeie spysvertering
‘n Samevatting van ‘n wye reeks mediese navorsingsverslae oor gemmer se impak op gesondheid het bevind dat:
‘Gemmer is ‘n krui wat sedert antieke tye aangewend word vir allerlei gesondheidsvoordele, veral die vermoe om naarheid te bekamp. Die beskikbare navorsing dui daarop dat dit doeltreffend, veiling en koste-effektief is vir naarheid en braking’
Hoe om gemmer te gebruik om karsiekte en seesiekte te bekamp:
Chavonne vertel: ‘Gemmer kapsules is die eerste ding wat ek in my rugsak pak wanneer ek gaan roei, dis altyd in my kar se ‘cubbyhole’. En beslis in my medisynekassie.’’
‘Ek neem die eerste dosis van 1-2 kapsules voordat ek op reis gaan, gewoonlik so 24 tot 48 uur vooruit. Soms sprei ek die daaglikse dosis deur die loop van die dag uit. Een op ‘n slag todat ek al 4 kapsules geneem het.’
(Vir seesiekte kan dit nuttig wees om aan te hou met die behandeling vir ‘n paar dae na jy jouself weer op droee land bevind.)
Wat ons verbruikers sê:
“Ginger caps is my 1st grab – in my kayaking gear bag, on my kitchen counter, and in my car cubby hole! No more nausea for me ever!!”
“Very helpful with stomach ailments and nausea.”
“Ginger is my “must have” at home and is always packed in my first aid kit. It’s my go-to remedy at the first sign of nausea or digestive discomfort.”