Enjoy a vibrant mind and healthy life

Flora Force Alvega-3: A Sustainable and Vegan-Friendly Omega 3 Alternative

Ons streef almal na gesondheid in ons Goue Jare. sodat mens die vrugte van jou arbeid ten volle kan geniet. Maar die geheim om gesondheid te bewaar namate die tyd verloop is iets wat die wetenskap slegs ten dele kan verduidelik. Een feit bly onbetwis – dat ‘n goeie, gebalanseerde dieet onontbeerlik is vir landurige gesondheid.

‘n Gejaagde moderne leefstyl beteken egter dat ons ten spyte van die wete ons dieet afskeep. Gesondheidsaanvullers het sodoende ‘n steunpilaar geword om optimale inname van sekere voedingstowwe te verseker.

Omega-3: ‘n sleutel tot langdurige gesondheid.

Omega-3: ‘n sleutel tot langdurige gesondheid.

Nes vitamiene, verstaan die modern wetenskap dat Omega-3 essensiele vetsure – onder andere EPA en DHA -‘n kern rol vervul om sagte weefsel, gewrigte, die vel ensovoorts gesond te hou. Dit word ook gesien as voordelig vir die hart, bloeddruk en ‘n laer risiko van beroertes. Omgea-3 olies kan ook nuttig wees om inflammasie, wat onderliggend is by ‘n rits gesondheids probleme soos bogenoemde, te bekamp.

DHA spesifiek word in hoë konsentrasie gevind in die selstruktuur van breinweefsel, die senuweestelsel en oë. DHA speel ook ‘n rol in die kommunikasie neurone in die brein en die proses van visie. Die feite onderskraag die belang daarvan om genoegsame Omega-3 in jou dieët te hê.

Omega-3, soos vitamiene, word nie in die liggaan geproduseer nie, maar kan slegs in sekere voedselbronne soos vis gevind word.

Gee jou brein die krag wat dit verdien met Alvega-3

Die ware bron van DHA

Omega 3 olies – beide DHA en EPA – word opgebou in die lewer van visse te danke aan die voedselketting. Onder aan die ketting vind ons plakton en uiteindelik alge. Hoewel vis en seker plankton (krill) uitstekende bronne van Omega-3 kan wees, is daar ‘n paar belangrike oorwegings gekoppel aan die inname daarvan:

Vandag het ons egter die tegnologiese vernuf om alge te kweek wat sodoende vermy dat die voedselketting te versteur, sonder om aan besoedeling blootgestel te word.

Alvega-3 is ‘n Omega-3 aanvuller met natuurlik hoë DHA inhoud, afkomstig can Schizochytrium alge.

  • Plankton is die voedselbron van bedreigde walvisse, pikkewyne en menigte visse. Die volhoubaargheid is betwisbaar.

  • Ongelukkig is besoedeling van die oseane ‘n nare realitiet. Nes Omega-3, word gevaarlike swaar metale en chemiese afval (soos PCBs) ook in die lewer van visse opgebou. Dit kom dus in hoër konsentrasies voor in visse nader aan die top-punt van die voedselketting wat op kleiner visse leef. Omega-3 van visse moet dus behandel word in ‘n poging om olie van gifstowwe te reinig.

Verstommende feit:

1kg van Alge kan 300% Omega-3 olie lewer vergeleke met 1Kg vis.

Flora Force BioVive Vitamin B Complex Capsules

Get Flora Force Alvega-3 to keep your brain vibrant